Friday 22 March 2013

Opleidings positief of negatief?

Het jy ook al gemengede gevoelens gekry oor opleidings? Party se opinie is dat dit dieselfde is en ander kan nie uitgepraat raak oor die inspirasie en nuwe idees wat hulle ontdek het.

My opinie is dat ons altyd "TEACHABLE" moet bly! ek het eenmaal die gesegde gehoor:
"If you cease to be teachable you will eventually have nothing left to teach!"

Wat is jou opinie??

Opleidings positief of negatief?

Het jy ook al gemengede gevoelens gekry oor opleidings? Party se opinie is dat dit dieselfde is en ander kan nie uitgepraat raak oor die inspirasie en nuwe idees wat hulle ontdek het.

My opinie is dat ons altyd "TEACHABLE" moet bly! ek het eenmaal die gesegde gehoor:
"If you cease to be teachable you will eventually have nothing left to teach!"

Wat is jou opinie??

Sunday 17 February 2013

Ever had a Sunday that you wanted to run away?


I have! Every kid seems to be doing his own thing.You struggle to get their attention and you don't know what the hek is going on?

Start by asking yourself, was I really prepared!

You see kids have X-ray vision and super senses! If you aren't well prepared and know exactly what you want to say and where you are going with the lesson! It is a recipe for chaos!

The best way to avoid chaos:
1. Know what you want to say.
2. Know what the outcome of the lesson is.
3. Draw up a runsheet with time restraints. In other words leave only enough time for each activity.
4. Prepare your visual aids.
5. Plan on how and when to engage children in your lesson.
6. Plan fun engaging actions to transision from one activity to the next!
7. Practise makes perfect! Please practise any and all demonstrations, experiments and object lessons before hand!
8. Pray! Pray for you lesson and for the kids that are going to be in your classroom!
9. Pitch up early to put out your visual and teaching aids and have enough time to pray as well before the kids arrive.
10. Be enthusiastic and passionate about seeing the kids and your lesson!

Remember: Passion ignites passion & Enthusiasm is contagious!

Hope you have a fruitfull Sunday!

Nuwe wynsakke

Een ding waarvan ek seker is, is dat as leiers ons altyd leerbaar sal wees!

Ek glo ons is aan die vooraand van groot en nuwe dinge. Ek hoor al hoe meer stories van God se boonnatuurlike voorsiening in verskeie mense se lewens. Daarom is ek oortuig daarvan dat die Here groot dinge in die nabye toekoms gaan doen vir almal wat op Hom vertrou!

Ons het nodig om reg te wees vir  groei in ons bedienings, maar moet gereed wees vir die nuwe dinge wat God wil doen. Die Woord verwys na nuwe whn wat nie in ou wynsakke gegooi kan word nie, want dit sal bars. Net so het ek en Jy nodig om plooibaar, buigbaar en leerbaar te wees.

Sunday 3 February 2013

Hoe kry jy kinders om te luister?

Het jy al ooit voor 'n groep kinders gestaan en gewens hulle sal tog net lank genoeg stil  bly, om te hoor wat jy vir hulle wil leer? Jy staan met 'n hart vol met 'n boodskap, wat jy glojy van die Here gekry het, maar die kindersgesels sooo dat hulle dit mis!

Daar's 'n paar goed wat hiervoor help!
1. Gebed!
2. Kleingroepe!
3. Interessante aanbieding!