Het jy al ooit voor 'n groep kinders gestaan en gewens hulle sal tog net lank genoeg stil bly, om te hoor wat jy vir hulle wil leer? Jy staan met 'n hart vol met 'n boodskap, wat jy glojy van die Here gekry het, maar die kindersgesels sooo dat hulle dit mis!
Daar's 'n paar goed wat hiervoor help!
1. Gebed!
2. Kleingroepe!
3. Interessante aanbieding!
Ek het agter gekom met Laerskool kinders is die tegnologie onontbeerlik vir lesaanbieding. Gee vir hul iets viseels op die rekenaar, bv Powerpoint aanbiedinge, dan het jy hul aandag! By die kleiner outjies is die aktiwiteite (handwerk of bak-en-brou) van uiterse belang!
ReplyDelete