Sunday, 4 November 2012

Jou gedagtes

Ek sal graag wil hoor wat julle in jul harte beleef oor 2013 wat jou kinderbediening betref!

Gesels met my? . .

1 comment:

  1. My begeerte vir 2013 in die Kinderkerk bediening is nie net om lessies en programme aan te bied vir die kinders nie, maar om 'n impak op die kinders se lewe te maak betreffende hul geestelike lewens. Ons lewe in so 'n gejaagde lewe, met soveel "einas" wat aan kindertjies toegedien word. My begeerte is om Jesus se liefde aan die kinders bekend te stel. Kinders kom uit gebroke gesinslewens uit en het 'n behoefte aan liefde en omgee. My begeerte is om elke kind belangrik te laat voel in die kinderkerk en om betrokke te raak in hul lewens.

    ReplyDelete