Die heel belangrikste vir kinders is om hul te voed met die Woord van God. Vandag se kinders ken nie die Woord nie, en as hul nie die Woord as die Swaard kan aanwend in die Wapenrusting, hoe gaan hul die vyand kan veg? Ek het as kind in spreekkore op skool die Woord geleer, en vandag ken ek as volwasse nog daardie hele gedeelte in die Bybel uit my kop. Die kinders van vandag ken nie die Bybelboeke eers nie (en hoe was ons as kinders gedril om die Bybelboeke in volgorde te kan opsĂȘ). Verder is dit belangrik om vir die kinders te leer wat die werklike liefdevolle karakter van God is, en ook wat die kind se plek is in die samelewing volgens die Woord van God.

ReplyDelete