Hmmm! Ek wonder? Vir die volk van ouds was dit 'n
normale ritme om daagliks tyd saam met hulle kinders te spandeer! Met Moses se
"fare well" toespraak is sy keuse van woorde baie interessant! Deut.
32:46 sĂȘ hy vir hulle: Gee ag op al die woorde waarmee ek julle vandag
waarsku, dat julle dit jul kinders beveel om al die woorde van hierdie
wet sorgvuldig te hou.
No comments:
Post a Comment